Sodra u bestelling ontvang is, sal u van 'n
faktuur voorsien word. Die faktuur sal die finale bedrag (posgeld
ingesluit) bevat, asook die nodige bankbesonderhede.
Faks bewys van
betaling na 086 561 5381 of e-pos dit na die adres waarvandaan die faktuur gestuur
is.
Vir enige navrae, kontak ons gerus deur
hierte kliek.
PRYSE:
Nuwe lewe
na 'n Breinbesering:
R100 Plus posgeld
Neuro-Kinetics:
Speel jou brein heel:
R170 Plus Posgeld